top of page
Hallo! Welkom by my blog.
My naam is Reinette en ek is n self-verklaarde hekel junkie!
Van kleins af het ek die lewe as kunsvlyter betree en is versot daarop om goed te maak en met my hande te skep. Mede vlyters sal erken, daar is min ervarings wat so bevredigend is as om iets moois in jou hande te voel en sien groei.
Onlangs, opsoek na n nuwe uitdaging, het ek hekel herontdek en voor ek my oë kon uitvee was ek “hooked”. In my vrye tyd, snuffel ek op die internet rond opsoek na oulike idees, patrone, steke en inspirasie.
Hierdie, is n versameling van al my gunstelinge!

bottom of page